Hierdie Webblad en Radio Stasie Sal Binnekort Aktief Wees

Indien jy belangrike Nuus het waarvan ons moet weet, Stuur gerus vir ons n Epos of WhatsApp. Epos: Info@hibiscusstereo.co.za
Ons is tans in die proses om toetse te doen. Dankie vir die luisteraars wat ons help met die toetse. Sien daar is reeds belangstelling reg oor die wereld. Hierdie is n droom wat tans besig is om gestalte te kry. Ons sien uit om binnekort ons volwaardige plek in te neem. Beste Groete Dippies
We are currently in the process of doing tests. Thanks to the listeners who help us with these tests. I See there is already interest all over the world. This is a dream that is currently taking shape. We look forward to taking our full place soon.
Best regards
Dippies
Hibiscus Stereo is n Radio Stasie vir jonk en oud.
Hoewel Ons Konsentreer Op Die Natalse Suidkus Saai Ons Wereld Wyd Uit 24 Uur Per Dag.
Alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS !!

Ek het nou net geluister Dippies .. Baie dankie hier uit Australia .. 👍

Lekker man Hannes🇿🇦✌👍👍

Great stuff. Ek laaik dit sommer dadelik.

Baie geluk maater. Dit lyk goed

Baie geluk ek dink dit is ‘n deurbraak, ons het dit nodig in ons gebied. goeie werk.

Wonderlike nuus 🙏🏻🙌🏻 Nou kan ek weer na ‘n ordentlike radio stasie luister 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻😁 Baie geluk en seën vorentoe 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

Best of luck Hannes

Baie Geluk Hannes! Dit sal een enorme sukses wees. Kan nie wag om daar rond te gaan vakansie hou eendag nie. Sal definitief inskakel en ook luister, mits jy ook van jou eie komposisies speel. Ek hou baie vd bietjie wat jy al gedeel het. GAAN GROOT!

Cool hoor, dis WOW. Ons stream heeldag e elke dag na “bosveld stereo” vi Afrikaans en lekker musiek, MAAR LOCAL IS MOS BETER !!

Dit maak my hart so bly as ek hoor dat iemand sy passie realiseer, veral in hierdie moeilike tyd! Sterkte, ek gaan luister

Geluk… ek dink dit is n deurbraak en Pionierswerk. Ek hoop dit realiseer soos jy visualiseer.

Dit is hoe ek jou ken ou Hannes. Jy sal nie n ding aanpak as dit nie kan of gaan werk nie. Wens ek het jou talent gehad.

Gotcha, luister nou na Dolly! Best of luck with the venture. Thought – how about an Afrikaans language teaching slot? Major problem here on the South Coast is teaching Afrikaans to the kids in a predominantly English environment.