Amper n week wat ons begin het met toets uitsendings en dis ongelooflik hoe die woord onder mense versprei. Nie net is ook baie opgewonde dat ons al naby 300 luisteraars is wat ingeskakel is voor ons amptelike wegspring, maar vir al die luisteraars reg oor die wereld wat ingeskakel is, WOW !!!

Dankie vir almal se ondersteuning, insetsels en voorstelle dit word hoog op prys gestel.

Suidkus hierdie radiostasie is julle stasie !!! Ek nooi julle uit vat my hand en kom ons maak dit die beste een.

Beste Groete

Dippies